Sunday, March 25, 2012

Wie glo die ANC?

Pollux
Rapport, 25 Maart 2012

Tshepo Makhubela skryf in The New Age: “Teen die koers wat die ANC leë beloftes maak oor werk, tolpaaie en teen die agtergrond van die talle binnegevegte sal al sy nagmerries binnekort waar word. Die middelklas het al geloof in die ANC verloor; nou is dit slegs die armes wat die party volg omdat hulle eintlik nie baie het om in te glo nie.” Eina!

No comments:

Post a Comment