Tuesday, March 13, 2012

Dokumente wys ’n ANC-warboel

Rhoda Kadalie
Die Burger, 13 Maart 2012

Die ANC is in ’n warboel. En hoe meer die ANC ontevrede massas skep, hoe meer dink hy die Grondwet is die probleem. Dit is nie die Grondwet nie, stupid; dit is die mislukking om dienste doeltreffend te lewer, werk te skep en armoede te verminder.

Nog ernstiger is die ANC-beleidsvoorstelle om te peuter met die rol en mag van die provinsies; die vryheid van die howe; landbou en landbouhervorming; die reg op toegang tot inligting en mediavryheid; asook taalregte en die reg op onderwys in die taal van jou keuse.

Dit is ernstige inmenging, en die publiek moet hierdie dokumente lees en teenstaan, want die duiwel lê in die detail. Klik hier om verder te lees.

No comments:

Post a Comment