Thursday, March 15, 2012

Swellendam-raad soek R2m. wat gemors is

Eugene Gunning
Die Burger, 15 Maart 2012

GEORGE – Sowat R2 miljoen gaan geëis word van gewese stadsraadslede en munisipale amptenare wat glo belastingbetalersgeld vermors het.

Die DA-beheerde stadsraad van Swellendam het aangekondig hy gaan die bedrag eis van mense wat by verspilde en vrugtelose uitgawes betrokke was.

Dit sal, sover bekend, die eerste keer in die huidige munisipale bedeling wees dat ’n eis teen raadslede en amptenare ingestel word oor geld wat vermors is. Klik hier om verder te lees.

[Wakker slaap, Kouga-munisipaliteit. Shakespeare het mos doerie tyd al gesê: “Uneasy lies the head that wears a crown …– The Courier – Die Koerier]

No comments:

Post a Comment