Monday, March 12, 2012

Verbruikers skuld munisipaliteite al meer

Antoinette Slabbert
Sake24, 11 Maart 2012

Vuisvoos verbruikers skuld munisipaliteite landwyd meer as R75 miljard.

Dít is omdat munisipale dienste al hoe meer onbekostigbaar raak.

Die nasionale tesourie sê die skerp stygings in elektrisiteitskoste en die ekonomiese insinking veroorsaak dat verbruikers nie meer hul munisipale rekenings kan betaal nie. Klik hier om verder te lees.

No comments:

Post a Comment