Monday, March 5, 2012

The Courier - Die Koerier is vandag ses maande oud

Sedert sy ontstaan op 5 September 2011, het 248 berigte in The Courier - Die Koerier verskyn en het die blog 3536 besoeke (pageviews) ontvang - aspris of per ongeluk!

Die meeste hiervan was uiteraard Suid-Afrikaners (2154). Duitsland het die tweede meeste besoeke opgelewer, naamlik 435.

Soos die onderstaande syfers egter aantoon, strek die blog se besoekertal veel wyer as dié twee lande:
  • Rusland - 314
  • VSA - 271
  • Oekraïne - 104
  • Verenigde Koninkryk - 71
  • Luxemburg - 37
  • Maleisië - 19
  • Kanada - 18
  • Latvia - 14 

No comments:

Post a Comment