Friday, March 16, 2012

Vandeesweek se goeie nuus

SA is weer bo ­in oudit, verslagdoening

Niel Joubert

Sake24 15 Maart 2012

Suid-Afrika se oudit- en verslagdoeningstandaarde is vir die tweede opeenvolgende jaar nommer een in die wêreld.

Die land klop 138 ander om dié posisie in die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se nuutste verslag oor internasionale mededinging wat ’n uiteensetting gee van verskeie faktore wat volhoubare ekonomiese groei en langtermynwelvaart bepaal. Klik hier om verder te lees.

No comments:

Post a Comment