Tuesday, November 15, 2011

Vrot vlootbestuur

Barry Vosloo

The Courier – Die Koerier het betroubaar verneem dat die Kouga-munisipaliteit in die knyp is vanweë die loopkoste van sy voertuie wat buitensporig hoog is.

Die munisipaliteit se Asset and Fleet Management-afdeling het nou van die grootkoppe opdrag gekry om omvattend verslag te doen oor maatreëls wat nodig is om oormatige brandstofverbruik en die ongemagtigde gebruik van munisipale voertuie aan bande te lê.

No comments:

Post a Comment