Wednesday, November 16, 2011

Takbestuurskomitee koöpteer bykomende lid

Barry Vosloo

Die bestuurskomitee van die DA-tak van Wyk 3 het onlangs sy kwartaallikse vergadering gehou. Tydens die vergadering het Gene Tesselaar deur koöptasie lid van die bestuur geword.

Gene is ‘n suksesvolle sakeman en was voorheen die president van die Jeffreysbaai-gholfklub. Hy is ook ‘n lid van die Wykskomitee van Wyk 3.

Klik hier om toegang te verkry tot die name van die volle bestuurskomitee asook hulle kontakbesonderhede.

No comments:

Post a Comment