Monday, November 21, 2011

Gemeenskapsgerigte beplanning



‘n Wyk 3-vergadering om die ontwikkelingsbehoeftes van die wyk te bespreek, word op 29 November 2011 in die Newtonsaal gehou. Die vergadering begin om 10:00.

Die ontwikkelingsbehoeftes van Wyk 3 word vervolgens aan die munisipaliteit oorgedra. Die munisipaliteit oorweeg dan die behoeftes en besluit of dit by die geïntegreerde ontwikkelingsplan (integrated development plan) vir die Kouga ingesluit kan word.

Die Municipal Systems Act beskryf die geïntegreerde ontwikkelingsplan soos volg: “An integrated development plan must align the resources and capacity of the municipality with the implementation of the plan. Integrated development plans form the policy framework and general basis on which annual municipal budgets must be based. For example, if a municipality decides to encourage leisure tourism, it may need to budget for improving the transport route from the airport to the town, or allocate more money to cleansing services near tourist attractions.”

No comments:

Post a Comment