Saturday, November 26, 2011

Geïntegreerde ontwikkelingsplan-vergadering wél op 29 November

Barry Vosloo

'n Wyk 3-vergadering om die ontwikkelingsbehoeftes van die wyk te bespreek, word wél op 29 November 2011 in die Newtonsaal gehou. Die vergadering begin om 10:00.

Volgens raadslid Henda Thiart het die plaaslike media vandeesweek verkeerdelik berig dat die vergadering op 24 November plaasgevind het.

No comments:

Post a Comment