Tuesday, November 8, 2011

Korrupsie in SA

RSG-nuus, 07:00-bulletin, 8 November 2011

Suid-Afrika is tweede op die lys van korrupsie in die jongste wêreldwye ekonomiese oorsig deur PriceWaterhouseCoopers. 'n Woordvoerder van die ouditeursmaatskappy, Rudloph Laubscher sê die algemeenste voorvalle van korrupsie is diefstal van bates en bedrog met boekhouding. Laubscher sê die situasie sal na verwagting nie binnekort verander nie.

[The Courier - Die Koerier meen dat veral die laaste sin onrusbarend is.]

No comments:

Post a Comment