Monday, October 17, 2011

Takbestuurskomitee koöpteer bykomende lede

Die bestuurskomitee van die DA-tak van Wyk 3 het op 12 Oktober sy kwartaallikse vergadering gehou. Tydens die vergadering het twee persone deur koöptasie lede van die bestuur geword. Hulle is Charles Wormersley en Christo Kruger.

Charles is ‘n ou bekende op Jeffreysbaai en ‘n ‘n geesdrifige rolbalspeler. Christo het voorheen buite Bloemfontein geboer. Beide was bestuurslede van die “ou” Wyk 3.

No comments:

Post a Comment