Johannesburg – Dit sal dalk nie meer vir Eskom nodig wees om elektrisiteitstariewe in 2013 en 2014 met 25% per jaar te verhoog soos vroeër aangedui is nie, het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) gesê.
'n Woordvoerder van Eskom kon nie Dinsdag (gister) onmiddellik kommentaar lewer nie. Lees verder ...
No comments:
Post a Comment