Hoofartikel in BEELD
24 Oktober 2010
As verbruikers en belangegroepe ’n sterk saak het en saamstaan, kan hulle onbekookte voorstelle van die regering omkeer [munisipaliteite s'n óók, sê The Courier - Die Koerier].
Dis die bemoedigende [onderliggende] boodskap nadat mnr. S’bu Ndebele, minister van vervoer, die naweek aangekondig het dat besluite oor tolgeld landwyd tot Februarie uitgestel sal word. Lees verder ...
No comments:
Post a Comment