Nuus24, 21 Desember 2011
Johannesburg – President Jacob Zuma het tydens die bekendstelling van 'n padveiligheidsprogram in KwaZulu-Natal, gesê Christenskap het die bestaan van weeskinders en ouetehuise teweeggebring, het The Times Woensdag berig.
Sy klaarblyklike kritiek teenoor Christenskap staan in skerp kontras met die ANC se geskiedenis om godsdienstige terminologie te gebruik in 'n poging om die party te bevorder. Lees verder ...
No comments:
Post a Comment