Saturday, December 3, 2011

Ontwikkeling by Jeffreysbaai kry 'n hupstoot

Anri Hendriks
Die Burger, 3 Desember 2011

Jeffreysbaai en omgewing kan lag-lag die derde groot nywerheidsone in die Oos-Kaap word, en daarom is ontwikkelings soos die Crossways Farm Village uiters belangrik.

Dit het mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming gister gesê by die bekendstelling van die bouwerkfases van die 'dorp' by Thornhill, naby Jeffreysbaai.

Die uiteindelike ontwikkeling [van Crossways Village Farm] sal uit 747 wooneenhede bestaan, sowel as 'n landbou-deel met 'n suiwelplaas en 'n opleidingsentrum.
Berig verkort.

No comments:

Post a Comment