Sunday, December 11, 2011

'Ineenstorting van die staat'

Hoofartikel
Rapport, 11 Desember 2011

Die regering het al so vroeg as Oktober 2009 in ’n oorsigverslag erken munisipaliteite val uitmekaar weens die ANC se jare lange beleid om kaders te ontplooi.

In dié oorsigverslag oor die stand van die land se munisipaliteite is bevind kaderontplooiing, nepotisme en politieke binnegevegte en -inmenging verlam dienslewering. Pleks van amptenare aanstel op grond van hul professionele vaardighede geniet diegene met die regte politieke bande voorrang. Lees verder ...

No comments:

Post a Comment