Jani Meyer
Beeld, 1 Desember 2011
Dit is onwettig vir munisipaliteite om dienste soos water en elektrisiteit op te skort as ’n inwoner se eiendomsbelasting agterstallig is.
Dit is ook onwettig om elektrisiteitstoevoer af te sny as ’n dispuut oor ’n rekening verklaar is en dit nog nie opgelos is nie. Lees verder ...
No comments:
Post a Comment