Saturday, December 3, 2011

Die ANC voltrek sy kreeftegang

Dawie
Die Burger, 3 Desember 2011

Dit is tragies om te sien hoe ’n groot en magtige beweging stadig maar onstuitbaar in die rigting van ’n afgrond beweeg en terselfdertyd deur sy geestelike en intellektuele verlamming nie in staat is om óm te draai nie.

Dit het met die ou Nasionale Party gebeur. Dit gebeur tans met die ANC. Lees verder ...

No comments:

Post a Comment