Saturday, December 24, 2011

Regstelling

By nadere ondersoek het Japie Bosch laat weet dat die Kouga inderwaarheid ‘n Graad 3-munisipaliteit is en nie ‘n Graad 4-munisipaliteit soos in die berig, Die soustrein stoom voort, beweer is nie.

Vanaf 1 Julie 2011 sal die maandelikse salarisse en toelaes dus soos volg wees:

Maandelikse salarisse en toelaes: raadslede in Kouga (Graad 3)
AMP
SALARIS
VERVOER-
TOELAE
SELFOON-TOELAE
TOTAAL
Burgemeester
R50,991
R 12,748
R 3,146
R 66,885
Onderburgemeester
en speaker
R40,793
R 10,198
R 1,570
R 52,561
Burgemeesters-
komiteelede
R38,243
R 9,561
R 1,570
R 49,374
Ander raadslede
R15,297
R 3,824
R 979
R 20,101


No comments:

Post a Comment