Thursday, December 1, 2011

Suid-Afrika ly onder interne stryd in ANC

Hoofartikel, Beeld, 29 November 2011

Eers moes “een man, een stem” plek maak vir “ ’n beter lewer vir almal”. Nou, 17 jaar later, is dit net “die party bo alles” wat oorbly.

Dít is die verhaal van die ANC se onvermoë om suksesvol van bevrydingsbeweging na regerende party oor te skakel.

Die agterdog, paranoia en binnegevegte in die party het ’n nuwe laagtepunt bereik met die uitsprake van mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal, vroeër die week ná ’n vergadering van dié party se nasionale uitvoerende komitee (NUK).

Mantashe het sy mes ingehad vir “geheime agente” in die ANC wat inligting aan joernaliste lek. Lees verder ...

No comments:

Post a Comment