Monday, November 28, 2011

Staat ‘gemelk vir ANC se fees’

Jeanne-Marié Versluis
Die Burger, 27 November 2011

Die ANC melk staatsdepartemente deurdat hy ’n departement R45 000 vra om op sy eeufeesvieringe volgende jaar ’n uitstalling te hê, terwyl die private sektor R20 000 per stalletjie moet betaal.

Dié tariewe is in ’n omsendbrief wat by haar kantoor afgelewer is, het me. Helen Zille, DA-leier en Wes-Kaapse premier, Saterdag in Pretoria gesê. Lees verder ...

VERWANTE BERIG IN THE COURIER - DIE KOERIER



No comments:

Post a Comment