Beeld, 27 November 2011
AfriForum sit sy hofstryd voort om te keer dat sekere munisipaliteite vrygestel word van die Verbruikersbeskermingswet.
Die wet, wat verbruikers sekere regte gee wanneer hulle nie dienste of goedere kry waarvoor hulle betaal nie, sou belastingbetalers ’n wapen gegee het teen nie-presterende munisipaliteite. Lees verder ...
No comments:
Post a Comment